
COMING SOON
AfriFees Winter met DIE BROERS
Fri, Jul 17
|R207 - R391
AfriFees - Winter by Die Koelkamers-Teater Sing saam met die grootste Afrikaanse liedjies van alle tye. Dis nie net vermaak nie, dis jou mense, jou taal, jou kultuur, jou fees! ’n Saamsingfees wat jou voete laat roer.


Time & Location
Jul 17, 2026, 7:00 PM
R207 - R391
About the Event
AfriFees - Winter by Die Koelkamers-Teater
Sing saam met die grootste Afrikaanse liedjies van alle tye.
Dis nie net vermaak nie, dis jou mense, jou taal, jou kultuur, jou fees! ’n Saamsingfees wat jou voete laat roer.
“Sarie Marais”, “Byeboerwa”, “Sarah de Jager”, “Leeuloop”, “Toeter Skoeter”, “Stukkie van der Merwe”, “Is jy bang?”, “De la Rey” en meer!
Van toeka tot nou. ’n Plesierige reis deur dekades.
Kom geniet ’n aand van Afrikaanse musiek, kultuur en samehorigheid. Van die eerste noot tot die laaste refrein is jy deel van die ervaring.
