top of page
VERTONINGS | PERFORMANCES
AMANDA strydom in KONSERT met COENRAAD rall, pianis
Sat, Apr 24
|R200.00
Amanda Strydom , bekroonde doyenne van die kabaretverhoog , bring lig , lag , sielskos en ‘n pleister vir jou moeë pandemienerwe in hierdie konsert met ‘n repertoire wat oor ‘n wye spektrum strek.
Registration is Closed
See other eventsbottom of page