top of page

COMING SOON

ANDRÉ SCHWARTZ | GESIGTE

Fri, Aug 15

|

R207 - R322

In die multimediaproduksie “GESIGTE” word die werk van internasionale bekroonde portretkunstenaar André Serfontein tot lewe geroep deur die digitale kunstenaar Seun. Elke lewensstorie van André Schwartz word verbeeld deur die unieke gesigte wat verskyn op die skerm.

Tickets Are Not on Sale
See other events
ANDRÉ SCHWARTZ | GESIGTE
ANDRÉ SCHWARTZ | GESIGTE

Time & Location

Aug 15, 2025, 7:00 PM – 9:00 PM

R207 - R322

About the Event

Gesigte


Agtergrond:


Kan jy die eerste gesig onthou wat jy gewaar het; vasgevang in tyd, geheue en onveranderlik? Natuurlik nie. Soos met alle herinnerings is daar veranderlikes. Ewig wisselend in die album van ons geheue; altyd nuutgeskep op die doek van ons verlange, soos lewende kuns. Elke gesig wat ons onthou, word die legkaart van ons lewens, die gesig van reuk, die musiek, die liefde.


In die multimediaproduksie “GESIGTE” word die werk van internasionale bekroonde portretkunstenaar André Serfontein tot lewe geroep deur die digitale kunstenaar Seun. Elke lewensstorie van André Schwartz word verbeeld deur die unieke gesigte wat verskyn op die skerm.

Klavier, kitaar en stem vertel liedere soos, ‘From Both Sides Now, First Time Ever I Saw Your Face, The Book of Love en The Rose . André se treffers en eie komposisies soos die kwesbare en gewilde Ek Haal Asem maak ook ‘n buiging. Gesigte vertel in beeld…


Share This Event

Die Koelkamers Teater Paternoster
A unique theatre on South Africa’s West Coast, celebrating live music, performance, art, and creativity.

📍 Paternoster Waterfront,1 Kreefte Street, Paternoster, South Africa
 📧 janmalan@janmalan.com | 082 554 0775

Experience the magic in person — and be part of something extraordinary.

Die Koelkamers Teater reserves the right to make changes to events, pricing, and information without prior notice.

© 2021 Die Koelkamers Teater. All rights reserved.

bottom of page