top of page
VERTONINGS | PERFORMANCES
ANTON GOOSEN die vader van Afrikaanse rock, met Illimar Neitz op kitaar |Die Wasgoedlyn Makietie-fees by Die Koelkamers
Sat, Nov 16
|R161 | R299
Kom geniet ‘n rustige namiddag met ons en die lewende legende Anton Goosen by Die Koelkamers Teater. Anton word vergesel deur sy ‘old trustworthy’ kitaar speler, wat al die laaste vyf jaar saam met hom speel, Illimar Neitz.
Tickets Are Not on Sale
See other events

bottom of page