top of page
VERTONINGS | PERFORMANCES
BACCHUS TOT BEKKER met Amore Bekker
Sun, Sep 28
|R207 - R322
Is dit moontlik om iemand te vertrou wat nie wyn drink nie? Miskien……? Hoekom sal jy nooit weer ‘n glas rooiwyn met ‘n muggie in drink nie? In hierdie viering van die druppels van die druif ontmoet jy Bachus wat hierdie nektar mildelik met ons deel. Van Papsak tot Pinotage, Chardonnay - Chenin Blanc
Tickets Are Not on Sale
See other events

bottom of page