top of page

COMING SOON

KINDERTEATER | GROMMELS

Sat, Oct 31

|

R138

In ’n wêreld van grys, is Geelgrommel en Blougrommel die laaste oorblywende kleure. Wat gebeur as teenoorgesteldes mekaar vind? Sonder om ‘n woord te sê, neem die Grommels jou op ’n speelse ontdekkingsreis van verwondering en herinnering, waar drome van kleur begin groei.

KINDERTEATER | GROMMELS
KINDERTEATER | GROMMELS

Time & Location

Oct 31, 2026, 11:00 AM

R138

About the Event

’n Groot grys muur omhels ’n klein grys wêreld. Kleur is net ’n herinnering. Hier woon Geelgrommel en Blougrommel – die laaste oorblywende kleure. Geelgrommel vang sonlig. Blougrommel probeer reëndruppels vang. En ‘n Grommel dra altyd ‘n hoed.

Toe breek ’n dag aan wat nie soos elke gewone grommerige grommeldag lyk nie... Daar is ‘n gehoor vol mense wat hulle dophou! Die fluisteringe van die muurmannetjies word ‘n warrelwind… Wat gebeur as die mure tussen ons begin draai? Wat gebeur as teenoorgesteldes mekaar vind, in ‘n betowerende oomblik?

Kom saam op ’n speelse ontdekkingsreis, waar drome van kleur begin groei. As jy net jou oë oopmaak…

Grommels is die wenner van die 2026 kykNET Fiësta Toekenning vir Beste Kinder- en Jeugteater en die 2025 Kanna Toekenning vir Beste Aanbieding in Kinderteater, asook die ontvanger van ‘n Standard Bank Ovation Award by die 2025 National Arts Festival.

Taal:

Grommels is hoofsaaklik nie-verbaal,…


Tickets

  • Children's Theatre

    Free Seating

    ZAR 120.00

    +ZAR 18.00 SA VAT

    +ZAR 3.45 ticket service fee

Total

ZAR 0.00

Share This Event

Where the West Coast Takes Centre Stage.

Hidden within the old crayfish fridges of Paternoster, Die Koelkamers Teater has been transformed into an intimate destination for live music, theatre, comedy and unforgettable evenings. Once built to preserve the West Coast’s fishing heritage, this unique space now brings people together through performance, storytelling and shared experiences — where every event becomes part of the West Coast story.

📍 Paternoster Waterfront,1 Kreefte Street, Paternoster, South Africa
 📧 janmalan@janmalan.com | 082 554 0775

Experience the magic in person — and be part of something extraordinary.

Die Koelkamers Teater reserves the right to make changes to events, pricing, and information without prior notice.

© 2021 Die Koelkamers Teater. All rights reserved.

bottom of page