top of page

COMING SOON
CHRIS CHAMELEON | HARTLOOP
Fri, Apr 24
|R276 - R460
Na die herlewing van die album wat sy loopbaan begin het, keer Chris Chameleon terug na die verhoog met Hartloop; ’n reis deur die landskap van die hart. Die hart hardloop nie altyd vorentoe nie. Soms dwaal dit. Soms val dit. Soms vlieg dit.
Tickets Are Not on Sale
See other events

Time & Location
Apr 24, 2026, 7:00 PM
R276 - R460
About the Event
Na die herlewing van die album wat sy loopbaan begin het, keer Chris Chameleon terug na die verhoog met Hartloop; ’n reis deur die landskap van die hart.
Die hart hardloop nie altyd vorentoe nie.
Soms dwaal dit.
Soms val dit.
Soms vlieg dit.
bottom of page
