top of page
VERTONINGS | PERFORMANCES
CHURCHIL NAUDÉ| Rymkletser & Digter - met Riku & Jackie Lätti| Die Wasgoedlyn Makietie-fees by Die Koelkamers
Sat, Nov 16
|R115 - R173
Koos Kombuis oor Churchil: “My gunsteling-rap-ster is ’n nuwe kalant van Mitchells Plain met die naam Churchil Naudé (met een “l” om hom van Winston Churchill te onderskei). Hierdie ou kan nog groot gaan in ons taal se musiek; groter as Jack Parow, so groot soos Tafelberg."
Tickets Are Not on Sale
See other events

bottom of page