top of page

COMING SOON

COENIE DE VILLIERS | Wie kan my sê van die Liefde?

Sun, Sep 21

|

R207 - R368

Coenie de Villiers word allerweë erken as een van nie alleen Afrikaans se beste liedjieskrywers nie, maar een van Suid-Afrika se voorste klavier-maestro’s, sangers en komponiste. Hy het 22 albums op sy kerfstok, talle toekennings ontvang, en dwarsdeur die wêreld opgetree.

Tickets Are Not on Sale
See other events
COENIE DE VILLIERS | Wie kan my sê van die Liefde?
COENIE DE VILLIERS | Wie kan my sê van die Liefde?

Time & Location

Sep 21, 2025, 12:00 PM

R207 - R368

About the Event


Coenie de Villiers: Wie kan my sê van die Liefde?


Coenie de Villiers word allerweë erken as een van nie alleen Afrikaans se beste liedjieskrywers nie, maar een van Suid-Afrika se voorste klavier-maestro’s, sangers en komponiste.  Hy het 22 albums op sy kerfstok, talle toekennings ontvang, en dwarsdeur die wêreld opgetree.  Hier aan huis word hy geken aan hoe mooi hy die Karoo kan besing, veral vir sy werk saam met skrywer Deon Meyer.  En dan natuurlik die ikoniese lied Karoonag.  

Maar musiekliefhebbers wat Coenie se werk ken en waardeer, ken hom as die skepper van van die mooiste liefdesliedere in Afrikaans.   Uit sy pen en onder sy vingers vloei van die treffendste liriek en musiek oor die liefde, die liefde in al sy gedaantes.  Daar is liedere wat wonder oor die aard van die liefde en komposisies wat die skoonheid daarvan besing.  Maar dan is daar ook…

Share This Event

Die Koelkamers Teater Paternoster
A unique theatre on South Africa’s West Coast, celebrating live music, performance, art, and creativity.

📍 Paternoster Waterfront,1 Kreefte Street, Paternoster, South Africa
 📧 janmalan@janmalan.com | 082 554 0775

Experience the magic in person — and be part of something extraordinary.

Die Koelkamers Teater reserves the right to make changes to events, pricing, and information without prior notice.

© 2021 Die Koelkamers Teater. All rights reserved.

bottom of page