top of page
VERTONINGS | PERFORMANCES
Coenie De Villiers | OP 'N EILAND met Mauritz Lotz
Mon, Sep 16
|R207 - R345
Musieklegende Coenie de Villiers keer terug na die verhoog met ‘n nuwe vertoning, Op ‘n Eiland. “Daar is liedjies in die vertoning wat ek vir die eerste keer uitvoer, maar die lekkerste deel van die nuwe program is dat ek en die gehoor saam op reis gaan,” vertel hy, met Kitaar-maestro Mauritz Lotz.
Tickets Are Not on Sale
See other events

bottom of page