VERTONINGS | PERFORMANCES
Corlea en JD Mars | Ligte, Lewe, Liefde
Sun, Jul 26
|R230- R345
Dis waar wat hulle sê – “Opposites attract”. Corlea en JD Mars kan nie meer verskillend klink nie – haar “soet en helder”, teenoor sy “grof en diep” – en juis daarin lê ‘n klank wat die gehore gaande het oor hierdie paartjie.


Time & Location
Jul 26, 2026, 12:00 PM
R230- R345
About the Event
Dis waar wat hulle sê – “Opposites attract”. Corlea en JD Mars kan nie meer
verskillend klink nie – haar ‘soet en helder’, teenoor sy ‘grof en diep’ – en juis daarin
lê ‘n klank wat gehore absoluut gaande het -op eie bodem, asook oorsee.
Dis nie net hulle stemme wat so van mekaar verskil nie, maar ook as mens. Tog is
daar ‘n tasbare “magic” tussen die twee wat jy ervaar die oomblik wat jy hulle
ontmoet.
Tickets
Row A (Premium)
Reserveer 'n plek in die eerste 3 rye op gemaklike stoele of dubbel banke. | Reserve a seat in the first 3 rows on comfortable chairs or double sofas.
ZAR 300.00
+ZAR 45.00 VAT
+ZAR 8.63 ticket service fee
Row B (Premium)
Reserveer 'n plek in die eerste 3 rye op gemaklike stoele of dubbel banke. | Reserve a seat in the first 3 rows on comfortable chairs or double sofas.
ZAR 280.00
+ZAR 42.00 VAT
+ZAR 8.05 ticket service fee
Row C (Premium)
ZAR 260.00
+ZAR 39.00 VAT
+ZAR 7.48 ticket service fee
Row D (Standard)
ZAR 240.00
+ZAR 36.00 VAT
+ZAR 6.90 ticket service fee
Row E (Standard)
ZAR 220.00
+ZAR 33.00 VAT
+ZAR 6.33 ticket service fee
Row F (Standard)
ZAR 180.00
+ZAR 27.00 VAT
+ZAR 5.18 ticket service fee
Row G (Standard)
ZAR 200.00
+ZAR 30.00 VAT
+ZAR 5.75 ticket service fee
Total
ZAR 0.00