VERTONINGS | PERFORMANCES
DEMI LEE MOORE
Thu, Jun 26
|R207 - R368
Demi Lee Moore was die wenner van die eerste Die Kontrak-televisieprogram. . Sederdien het sy diep in Suid-Afrikaanse musiekliefhebbers se harte ingekruip met treffers soos “Wie Se Hart Breek Jy Vanaand”, en kragtige weergawes van internasionale treffers soos “It’s All Coming Back To Me Now”.


Time & Location
Jun 26, 2025, 7:00 PM
R207 - R368
About the Event
Nadat Demi Lee Moore as wenner van die eerste Die Kontrak-televisieprogram aangewys is, was haar paadjie in die Afrikaanse musiekbedryf geplavei na sukses soos sy hoogtes behaal het. Haar eerste album, Mis Eet Slaap Herhaal, het skaars die rakke getref toe dit binne tien dae goue status behaal het met winkels wat ook nie kon voor bly soos voorraad van hul rakke afgevlieg het nie. Sedetdien het sy diep in Suid-Afrikaanse musiekliefhebbers se harte ingekruip met treffers soos “Wie Se Hart Breek Jy Vanaand”, “Maak My Jou Tequila” en kragtige weergawes van internasionale treffers soos “It’s All Coming Back To Me Now” , “Amanda” en “Coat Of Many Colours”.
Demi Lee het kykers van Die Kontrak se aandag vinnig getrek en groot opslae gemaak met haar en Monique Steyn se vertolking van die gewilde vertolking van die Amerikaans countrysangeres, Cam, se treffer Diane. Hulle het selfs Cam se aandag getrek…