top of page

COMING SOON
DIE BROERS
Sat, Nov 07
|R207 - R368
Die Broers, Christo, Cobus en Nic is alombekend vir hul harmonieuse sang en polsende liedjies. Hulle maak van jongs af saam musiek en sing al van laerskool af in kore en het formele opleiding in onder meer klavier, trompet, kitaar en kontrabas ontvang.
Tickets Are Not on Sale


bottom of page
