top of page

COMING SOON
'DIE DAG TO GUPPIE SWEEF' (13:00)
Sat, Oct 28
|R140
Twee hansworse uit 2052 vertel die storie van ’n grensposbewaarder, Guppie. Hy bly in die Republiek van die Kapok-boerevereniging. Dit is so vernoem nadat ’n aardbewing ’n skeur rondom ’n stukkie grond met 12 plase, twee opgaardamme en ’n kerk veroorsaak het.
Registration is Closed


bottom of page
