top of page
VERTONINGS | PERFORMANCES
DIE KAALKOP WAARHEID | Die Wasgoedlyn Makietie-fees by Die Koelkamers
Sat, Nov 16
|R115 - R173
Hulle nuwe album na meer as 10 jaar, ‘In die Kaap’, is pas uitgereik. 14 van die album se 15 liedjies kom uit Du Plooy se pen en handel groot en deels oor sy lewe en reise deur die Kaap. Dan is daar ook die lied, ‘Klara Majola” geskryf deur die digter Andries van Pretoria en getoonset deur Du Plooy.
Tickets Are Not on Sale
See other events

bottom of page