top of page

COMING SOON

DIE KOELKAMERS BIOSKOOP | MY F*K, MARELIZE!

Sat, Apr 04

|

R80 - R150

'n Grootwordverhaal oor Heidi, 'n sterkwilsvrou wat haar kanker vir haar familie wegsteek, en Marelize, haar ongeluksgeneigde dogter wat moet leer fietsry om 'n au pair in Nederland te word.

Tickets Are Not on Sale
See other events
DIE KOELKAMERS BIOSKOOP | MY F*K, MARELIZE!
DIE KOELKAMERS BIOSKOOP | MY F*K, MARELIZE!

Time & Location

Apr 04, 2026, 5:00 PM – 7:00 PM

R80 - R150

About the Event

My f*k, Marelize! is ’n 2025 Afrikaanse komedie-drama-rolprent gebaseer op die bekende internet-video van Marelize Horn wat met ’n fiets in ’n rugbydoelpaal vasry. Die rolprent is by die Silwerskerm FilmFees bekendgestel en het op 29 Augustus 2025 in Suid-Afrikaanse en Namibiese rolprenteaters verskyn.[1]

Agtergrond

Die titel en verhaal is geïnspireer deur ’n 2019 virale video waarin Heidi Horn, Marelize se ma, uitroep "My f*k, Marelize!" nadat haar dogter op ’n oop veld met ’n fiets in ’n rugbypaal vasgery het. Die frase het vinnig deel van Afrikaanse internetkultuur geword en wêreldwyd aandag gekry.[2]

Die rolprent bou voort op die virale oomblik en fokus op die fiktiewe weergawe van die Horn-gesin. Heidi Horn worstel met ’n kankerdiagnose wat sy probeer wegsteek, terwyl Marelize self probeer leer fietsry sonder om te val. Haar droom is om as ’n au pair na Nederland te gaan, maar sy moet eers wys dat sy…

Share This Event

Die Koelkamers Teater Paternoster
A unique theatre on South Africa’s West Coast, celebrating live music, performance, art, and creativity.

📍 Paternoster Waterfront,1 Kreefte Street, Paternoster, South Africa
 📧 janmalan@janmalan.com | 082 554 0775

Experience the magic in person — and be part of something extraordinary.

Die Koelkamers Teater reserves the right to make changes to events, pricing, and information without prior notice.

© 2021 Die Koelkamers Teater. All rights reserved.

bottom of page