VERTONINGS | PERFORMANCES
DIE POMPORRELKONSERT en ander Sandveldstories met Botha Enslin
Fri, Nov 07
|R184 - R322
Soos ’n bontspul vygies wat in ’n dorre Sandveldse landskap uitbars, so kleurryk is die mense wat hierdie streek aan ons land se Weskus hul tuiste noem. Sommige groots soos hul omgewing, of klein en dwaas soos mense ook maar is. Botha Enslin bring ’n keur van gewilde kontreistories.


Time & Location
Nov 07, 2025, 7:00 PM
R184 - R322
About the Event
Soos ’n bontspul vygies wat in ’n dorre Sandveldse landskap uitbars, so kleurryk is die mense wat hierdie streek aan ons land se Weskus hul tuiste noem. Sommige groots soos hul omgewing, of klein en dwaas soos mense ook maar is. Botha Enslin bring ’n keur van gewilde kontreistories, geskryf in tipiese streekstaal wat handel oor ’n unieke wêreld en sy mense, na die verhoog toe in Die Pomporrelkonsert.
Daar is “Oompie Paul se groot nood”, “Die dood vannie founmannetjie” en “Die oorbesige prekkereer” wat begin: “Kyk, ek weet nou nie of jy die storie ken vannie moles wat daar die keer innie hemel gewees ‘t toet Petrus die duiwel wel gedagvaar ‘t nie.” “Ons ontmoet ook vir Pensie, nurse Drientjie van Schalkwyk, Tanta Anna, sy met die wye tande, en natuurlik Dirk Ligter, die nimlike hy...”, sê Botha, wat in die produksie lewe gee aan meer as 30 karakters.…
Tickets
Row A (Premium)
Reserveer 'n plek in die eerste 3 rye op gemaklike stoele of dubbel banke. | Reserve a seat in the first 3 rows on comfortable chairs or double sofas.
ZAR 280.00
+ZAR 42.00 VAT
+ZAR 8.05 ticket service fee
Row B (Premium)
Reserveer 'n plek in die eerste 3 rye op gemaklike stoele of dubbel banke. | Reserve a seat in the first 3 rows on comfortable chairs or double sofas.
ZAR 260.00
+ZAR 39.00 VAT
+ZAR 7.48 ticket service fee
Row C (Premium)
ZAR 240.00
+ZAR 36.00 VAT
+ZAR 6.90 ticket service fee
Row D (Standard)
ZAR 220.00
+ZAR 33.00 VAT
+ZAR 6.33 ticket service fee
Row E (Standard)
ZAR 220.00
+ZAR 33.00 VAT
+ZAR 6.33 ticket service fee
Row F (Standard)
ZAR 160.00
+ZAR 24.00 VAT
+ZAR 4.60 ticket service fee
Row G (Standard)
ZAR 180.00
+ZAR 27.00 VAT
+ZAR 5.18 ticket service fee
Total
ZAR 0.00