top of page

COMING SOON

DIE REAL HOUSEWIFE met Lizz Meiring

Sun, Oct 19

|

R184 - R289

‘n Splinternuwe solostuk vir 2025 - geskryf en opgevoer deur Lizz Meiring Vervaardig deur Artist Warehouse Die kykerspubliek het vasgenael gesit toe die tv program uitgesaai is. Meeste mense kon nie glo wat hulle sien nie. Maar wie is nou eintlik die ware - die “ real “ housewife?”

Tickets Are Not on Sale
See other events
DIE REAL HOUSEWIFE met Lizz Meiring
DIE REAL HOUSEWIFE met Lizz Meiring

Time & Location

Oct 19, 2025, 12:00 PM

R184 - R289

About the Event

Die Real Housewife - met Lizz Meiring!


‘n Splinternuwe solostuk vir 2025 - geskryf en opgevoer deur Lizz Meiring

Vervaardig deur Artist Warehouse


Die kykerspubliek het vasgenael gesit toe die tv program uitgesaai is. Meeste mense kon nie glo wat hulle sien nie. Maar wie is nou eintlik die ware - die “ real “ housewife?”


In “ Die Real Housewife “ skep Lizz Meiring so ‘n fiktiewe karakter. Sy is die een wat haarself as die enigste ware voorbeeld van die glansgans trop beskou.

In die splinternuwe solostuk deur Lizz Meiring, gaan jy heerlik lag, kopskud, en dalk net iets van jouself of ‘n ander vrou na aan jou, herken. Hier word oor alles en wat kommentaar gelewer en ook vlymskerp die draak gesteek met die era van “ realiteits-tv sterre”.


Share This Event

Die Koelkamers Teater Paternoster
A unique theatre on South Africa’s West Coast, celebrating live music, performance, art, and creativity.

📍 Paternoster Waterfront,1 Kreefte Street, Paternoster, South Africa
 📧 janmalan@janmalan.com | 082 554 0775

Experience the magic in person — and be part of something extraordinary.

Die Koelkamers Teater reserves the right to make changes to events, pricing, and information without prior notice.

© 2021 Die Koelkamers Teater. All rights reserved.

bottom of page