top of page

COMING SOON

TONEEL: DOLLIWARIE | Sjaka S. Septembir

Fri, Jul 18

|

R161 - R322

Na suksesvolle vertonings in Kaapstad, by Theatre Arts, en ’n staande applous wat die nar laat bloos het, bring Sjaka S. Septembir sy fisieke en absurd-poëtiese produksie Dolliwarie na Die Koelkamers vir ’n eenmalige opvoering.

Tickets Are Not on Sale
See other events
TONEEL: DOLLIWARIE |  Sjaka S. Septembir
TONEEL: DOLLIWARIE |  Sjaka S. Septembir

Time & Location

Jul 18, 2025, 7:00 PM

R161 - R322

About the Event

Na suksesvolle vertonings in Kaapstad, by Theatre Arts, en ’n staande applous wat die nar laat bloos het, bring Sjaka S. Septembir sy fisieke en absurd-poëtiese produksie Dolliwarie na Die Koelkamers vir ’n eenmalige opvoering.

In ’n tronksel vol herinneringe, drome en skaduwees, word die verhaal van ’n vervreemde pa-seun verhouding ontvou. Dolliwarie is donker-komies, ryk aan beeldtaal, klank en beweging — met verwysings na die absurde wêreld van Kafka en die speelse hart van die clown-tradisie.

Wat gebeur wanneer ons nie meer speel nie? Wanneer skuld en stilte sterker praat as liefde?

Met poëtiese eenvoud, skerp humor en visuele teater vertel Dolliwarie die verhaal van ’n mens wat probeer ontsnap uit die vorms wat hom vasdruk.

Resensente het dit beskryf as “’n fever dream of absurd beauty and emotional truth” (Robyn Cohen, The Cape Robyn).

Share This Event

Die Koelkamers Teater Paternoster
A unique theatre on South Africa’s West Coast, celebrating live music, performance, art, and creativity.

📍 Paternoster Waterfront,1 Kreefte Street, Paternoster, South Africa
 📧 janmalan@janmalan.com | 082 554 0775

Experience the magic in person — and be part of something extraordinary.

Die Koelkamers Teater reserves the right to make changes to events, pricing, and information without prior notice.

© 2021 Die Koelkamers Teater. All rights reserved.

bottom of page