top of page
VERTONINGS | PERFORMANCES
DOZI
Wed, Oct 08
|R184 - R368
Dozi is gebore in Hluhluwe in Natal en het al op 'n vroeë ouderdom begin sing. In 1999 word sy eerste album, "Mercy", vrygestel. Die album is in Zoeloe opgeneem. Sy tweede album, "Op Aanvraag", word in 2001 in Afrikaans uitgegee.
Tickets Are Not on Sale
See other events

bottom of page