top of page

COMING SOON
ELANDRÉ
Fri, Jun 26
|R253 | R437
Elandré Akoesties is vir 'n rustige aand uit met jou gunsteling Elandré nommers, maar ook vir daai outjies wat nie die feeslys haal nie. Elandré bring vir jou die liedere soos jy hulle nog nooit gehoor het nie. Oudergewoonte aan 'n Elandré produksie is daar ook 'n verrassing of twee.
Tickets Are Not on Sale


bottom of page
