top of page
COMING SOON
ELVIS BLUE
Tue, Sep 23
|R245 - R366
Afrikaanse Ikoon, finominale musikant en liedjieskrywer. Elvis Blue gesog in die Suid-Afrikaanse musiek bedryf wat harte van jonk tot oud verower. Met ‘n betowerende dog komiese en unieke styl vermaak hy vele gehore landswyd. Die Koelkamers sien uit om Elvis Blue weer terug op ons verhoog te hê!
Tickets Are Not on Sale
See other events

bottom of page
