top of page
VERTONINGS | PERFORMANCES
Vier Panado's en 'n Chardonnay met Elzabé Zietsman
Sun, Aug 04
|R138 - R299
In hierdie kabaret, ook bekend as Ek het al so baie my *** gesien, ek is bang vir *****, vier Elzabé Zietsman haar en haar mede-Suid-Afrikaners se veerkragtigheid. Val ons, staan ons op. Word die mat onder ons uitgeruk, maak ons bolmakiesie en land op ons voete. In ‘n veranderende wêreld pas ons aan
Tickets Are Not on Sale
See other events

bottom of page