top of page

COMING SOON

FRANCOIS BOYCE | 5 Vrouens & Ek

Sun, Aug 31

|

R207 - R299

Francois gesels oor 5 vrouens wat 'n ongelooflike rol in sy lewe speel. Hierdie 5 vrouens (gewone vrouens) het elkeen 'n ander inspirerende lewensles. Maar as jy vir Francois ken, kom hierdie les met 'n wilde draai na jou toe.

Tickets Are Not on Sale
See other events
FRANCOIS BOYCE | 5  Vrouens & Ek
FRANCOIS BOYCE | 5  Vrouens & Ek

Time & Location

Aug 31, 2025, 12:00 PM

R207 - R299

About the Event

5 Vrouens & Ek

Francois gesels oor 5 vrouens wat 'n ongelooflike rol in sy lewe speel. Hierdie 5 vrouens (gewone vrouens) het elkeen 'n ander inspirerende lewensles. Maar as jy vir Francois ken, kom hierdie les met 'n wilde draai na jou toe. 

Jy gaan lag, huil en dink, alles sommer so in een. Francois sing tussen deur die stories en kry selfs die manne en dames op hulle voete gedurende die vertoning, wat sommer baie vermaak verskaf.

Hierdie is 'n 90min vertoning sonder onderbrekings.

Share This Event

Die Koelkamers Teater Paternoster
A unique theatre on South Africa’s West Coast, celebrating live music, performance, art, and creativity.

📍 Paternoster Waterfront,1 Kreefte Street, Paternoster, South Africa
 📧 janmalan@janmalan.com | 082 554 0775

Experience the magic in person — and be part of something extraordinary.

Die Koelkamers Teater reserves the right to make changes to events, pricing, and information without prior notice.

© 2021 Die Koelkamers Teater. All rights reserved.

bottom of page