
COMING SOON
GERT VLOK NEL
Thu, Dec 17
|R207 - R368
Die woord- en klankgenie van die Groot-Karoo is terug op die verhoog! Met sy unieke poësie, aweregse humor en droë maniërisme het Gert Vlok Nel oor die jare ’n geliefde kultusfiguur geword.


Time & Location
Dec 17, 2026, 7:00 PM – 9:00 PM
R207 - R368
About the Event
GERT VLOK NEL
Die woord- en klankgenie van die Groot-Karoo is terug op die verhoog met ’n unieke vertoning wat gehore, soos altyd, aan sy lippe sal laat hang. Met ’n lewe wat al talle draaie gegooi het, en ’n onvergelykbare talent vir poësie, aweregse humor en droë maniërisme, het Gert Vlok Nel oor die jare ’n kultusfiguur in die Afrikaanse kunswêreld geword.
Gert Vlok Nel is ’n digter, musikant en visuele kunstenaar wat in 1963 in Beaufort-Wes gebore is. Die Karoo, met sy uitgestrekte landskappe, stilte en besondere mense, vorm die hartklop van sy werk.
In 1993 verskyn sy bekroonde digbundel Om te lewe is onnatuurlik, wat sedertdien kultusstatus verwerf het en as een van die belangrikste Afrikaanse digbundels van sy generasie beskou word. Vyf jaar later volg die ikoniese album Beaufort-Wes se beautiful woorde, waarin sy poësie en musiek op ’n besonder intieme manier saamvloei.
Sy werk word gekenmerk deur…
Tickets
Row A (Premium)
Reserveer 'n plek in die eerste 3 rye op gemaklike stoele of dubbel banke. | Reserve a seat in the first 3 rows on comfortable chairs or double sofas.
ZAR 320.00
+ZAR 48.00 SA VAT
+ZAR 9.20 ticket service fee
Row B (Premium)
Reserveer 'n plek in die eerste 3 rye op gemaklike stoele of dubbel banke. | Reserve a seat in the first 3 rows on comfortable chairs or double sofas.
ZAR 300.00
+ZAR 45.00 SA VAT
+ZAR 8.63 ticket service fee
Row C (Standard)
ZAR 280.00
+ZAR 42.00 SA VAT
+ZAR 8.05 ticket service fee
Row D (Standard)
ZAR 240.00
+ZAR 36.00 SA VAT
+ZAR 6.90 ticket service fee
Row E (Standard)
ZAR 200.00
+ZAR 30.00 SA VAT
+ZAR 5.75 ticket service fee
Row F (Standard)
ZAR 160.00
+ZAR 24.00 SA VAT
+ZAR 4.60 ticket service fee
Row G (Standard)
ZAR 180.00
+ZAR 27.00 SA VAT
+ZAR 5.18 ticket service fee
Total
ZAR 0.00
