top of page
VERTONINGS | PERFORMANCES
GIAN GROEN | Die Skrywer van Laurika Rauch se treffer " Vier Seisoene Kind"
Sun, Oct 12
|R184 | R288
Gian Groen kom besing weer sy geliefde Weskus by Die Koelkamers. Heelwat nuwe liedjies het oor die laaste paar maande uit sy pen gevloei wat sal bydra tot 'n heerlike vertoning. Moet dit nie misloop nie!
Tickets Are Not on Sale
See other events

bottom of page