top of page
VERTONINGS | PERFORMANCES
GIAN GROEN | Die Skrywer van Laurika Rauch se treffer " Vier Seisoene Kind"
Wed, Dec 18
|R184 | R288
Gian Groen kom besing weer sy geliefde Weskus by Koelkamers. Heelwat nuwe Liedjies het oor die laaste paar maande uit sy pen gevloei wat sal bydra tot n baie genotvolle vertoning op Woensdag 18 Desember.. Moet dit nie misloop nie
Tickets Are Not on Sale
See other events

bottom of page