
COMING SOON
Teater op Toer - GRENSLIG ('n Immersiewe ervaring) met Sue Diepeveen, Ignatius van Herden, Ryan Rossouw & Kevin Narrain
Thu, Aug 27
|R345
Grenslig plaas jou binne-in die reis — nie as toeskouer nie, maar as mede-reisiger. In die donker agterkant van ’n trok word vreemdelinge saamgedruk deur hoop, stilte en vrees, terwyl elke kilometer nader beweeg aan iets onbekends.


Time & Location
Aug 27, 2026, 6:00 PM
R345
About the Event
GRENSLIG
Daar is mense wat vlug.
Daar is mense wat wag.
En daar is mense wat alles verloor het lank voordat die grens ooit bereik is.
Grenslig plaas jou binne-in die reis — nie as toeskouer nie, maar as mede-reisiger.
In die donker agterkant van ’n trok word vreemdelinge saamgedruk deur hoop, stilte en vrees, terwyl elke kilometer nader beweeg aan iets onbekends.
Tickets
Immersiewe ervaring elders
ZAR 300.00
+ZAR 45.00 VAT
+ZAR 8.63 ticket service fee
PREMIUM FEESPAS
Bespreek vir al 5 “Teater op Toer” produksies en kry 20% af. * Premium sitplekke (A of B ry ) vir Trans/Vaal,Dubbelspel & O-Meno-O-Pouse
ZAR 1,054.00
+ZAR 158.10 VAT
+ZAR 30.30 ticket service fee
PLATSAK FEESPAS
Bespreek vir al 5 “Teater op Toer” produksies en kry 20% af. * Rye F of G vir Trans/Vaal,Dubbelspel & O-Meno-O-Pouse
ZAR 864.00
+ZAR 129.60 VAT
+ZAR 24.84 ticket service fee
Total
ZAR 0.00
