top of page

VERTONINGS | PERFORMANCES

Thu, May 04

|

RSVP

"Bakkie" ELTON LESCH

Die weskus is n tema wat gereeld in Elton se skilderwerk voorkom en veral die karakter van die unieke streek en sy mense. In hierdie uitstalling lê hy klem op die “bakkie” soos n opregte weskusser sy bootjie noem. Eintlik bring ek hulde aan hierdie lewensaar van menige weskus geslagte.

Registration is Closed
See other events
"Bakkie" ELTON LESCH
"Bakkie" ELTON LESCH

Time & Location

May 04, 2023, 6:00 PM – 7:30 PM

RSVP

Tickets

  • Ongereserveerd

    ZAR 0.00

Total

ZAR 0.00

Share This Event

bottom of page