top of page
VERTONINGS | PERFORMANCES
HANS BARS DIE BIOBORREL
Sat, Mar 29
|R184 - R322
Eers was daar Hans steek die rubicon oor, toe Hans gee vir Herklaas horings en nou is daar Hans bars die bioborrel! Huis Madeliefie word deur die staat se vlak 5-inperking in die gesig gestaar. Hans besef teen dié virus groei geen kruid nie.
Tickets Are Not on Sale
See other events

bottom of page