
COMING SOON
HELENE BESTER SING NANA MOUSKOURI met Helene Bester en Heinrich Pelser op klavier
Fri, Jun 19
|R184 - R345
In “Helenè Bester sing Nana Mouskouri” bring die bekroonde sangeres Helenè Bester ’n roerende huldeblyk aan die tydlose Griekse ikoon in ’n elegante, romantiese produksie wat perfek is vir Valentynsdag. Die produksie is geskryf en geregisseer deur Frans Swart, met musikale leiding Heinrich Pelser.


Time & Location
Jun 19, 2026, 7:00 PM
R184 - R345
About the Event
In “Helenè Bester sing Nana Mouskouri” bring die bekroonde sangeres Helenè Bester ’n roerende huldeblyk aan die tydlose Griekse ikoon in ’n elegante, romantiese produksie wat perfek is vir Valentynsdag. Die produksie is geskryf en geregisseer deur Frans Swart, met musikale leiding deur Heinrich Pelser, en vier Mouskouri se tydlose musiek en ongeëwenaarde. Helenè, wat al jare lank ’n aanhanger van Nana se stem en kunstenaarskap is, glo die tyd is veral nou reg om haar te eer, en bring ‘n volwassenheid, geloofwaardigheid en warmte na die produksie toe.
Tickets
Row A (Premium)
Reserveer 'n plek in die eerste 3 rye op gemaklike stoele of dubbel banke. | Reserve a seat in the first 3 rows on comfortable chairs or double sofas.
ZAR 300.00
+ZAR 45.00 VAT
+ZAR 8.63 ticket service fee
Row B (Premium)
Reserveer 'n plek in die eerste 3 rye op gemaklike stoele of dubbel banke. | Reserve a seat in the first 3 rows on comfortable chairs or double sofas.
ZAR 280.00
+ZAR 42.00 VAT
+ZAR 8.05 ticket service fee
Row C (Premium)
ZAR 240.00
+ZAR 36.00 VAT
+ZAR 6.90 ticket service fee
Row D (Standard)
ZAR 200.00
+ZAR 30.00 VAT
+ZAR 5.75 ticket service fee
Row E (Standard)
ZAR 200.00
+ZAR 30.00 VAT
+ZAR 5.75 ticket service fee
Row F (Standard)
ZAR 160.00
+ZAR 24.00 VAT
+ZAR 4.60 ticket service fee
Row G (Standard)
ZAR 180.00
+ZAR 27.00 VAT
+ZAR 5.18 ticket service fee
Total
ZAR 0.00
