
COMING SOON
HELLOUW 30! met Emily in SA | Eenvrou -Komedie | MATINÉE
Sun, Jul 12
|R138-R253
Voor jy jou oë, sonder plooie en duur serums uitvee is jy… 30. Goodness, nou is dit tox en oogroompies, dating is soos om laaste vir jou kos te wag in ‘n restaurant, terwyl die manne vra “wat bring JY tafel toe”, askies tog ek is die hele buffet meneer en ergste van alles. Mense noem jou nou Tannie!


Time & Location
Jul 12, 2026, 12:00 PM – 1:30 PM
R138-R253
About the Event
Voor jy jou oë, sonder plooie en duur serums uitvee is jy… DERTIG. Goodness, nou is dit tox en oogroompies, dating is soos om laaste vir jou kos te wag in ‘n restaurant, terwyl die manne vra “wat bring JY tafel toe”, askies tog ek is die hele buffet meneer en ergste van alles…mense noem jou nou Tannie.
Low rise jeans en thick highlights is ‘n ding van die verlede, dankie tog ek hoef nie meer my maag in te trek nie want dit is beslis genoeg rede om al jou hare af te skeer. Op ‘n positiewe noot het ek gelukkig nou meer ervaring en BAIE materiaal vir ‘n lekker uur se klets oor dertig word. Sit terug en geniet, hierdie splinternuwe show gaan voel of jy met ‘n glas pinot grigio (ja ons kan nou duur wyn beskostig) in die hand op die bank sit en skinder met…
