top of page
VERTONINGS | PERFORMANCES
ILNE FOURIE | Verkleurvroutjie - iets vir elke smaak of styl | MATINEÉ
Sun, Feb 02
|R138 - R253
Wat gaan ons vanaand kyk? Opera? Skouspel? Komedie? Drama? Hoekom nie sommer iets van alles! Ilne Fourie (Laerskool Noord/Wyfie) is terug met ‘n splinternuwe eenvrouvertoning en hierdie keer bring sy die hele boksemdaais! Vir die eerste keer is daar iets waarvan almal hou, want jy kan kies.
Tickets Are Not on Sale
See other events

bottom of page