top of page

COMING SOON

INGRID | 'n Vlam in die Sneeu met Lizelle Pike as Ingrid Jonker | Regie Nadia Beukes

Fri, May 30

|

R207 - R322

"Bitterbessie Dagbreek, Bitterbessie Son…’n Spieël het gebreek tussen my en hom." Ingrid Jonker se woorde brand soos ’n vlam in die koue sneeu van haar tyd—onblusbaar, ongetem, en vol lewe. ’n Vlam in die Sneeu neem jou op ’n reis deur die geheime en ongesensuurde liefdesbriewe van Ingrid en André.

Tickets Are Not on Sale
See other events
INGRID | 'n Vlam in die Sneeu met Lizelle Pike as Ingrid Jonker | Regie Nadia Beukes
INGRID | 'n Vlam in die Sneeu met Lizelle Pike as Ingrid Jonker | Regie Nadia Beukes

Time & Location

May 30, 2025, 7:00 PM

R207 - R322

About the Event

Ingrid – ’n Vlam in die Sneeu

‘n Nuwe produksie geïnspireer deur die liefdesbriewe van Jonker en Brink.

Met Lizelle PikeRegie: Nadia BeukesKlavier: Chanie Jonker

Ingrid Jonker se woorde brand soos ’n vlam in die koue sneeu van haar tyd—onblusbaar, ongetem, en vol lewe. ’n Vlam in die Sneeu neem jou op ’n reis deur die geheime en ongesensuurde liefdesbriewe van Ingrid en André P. Brink, en weef hul passie, verlange, en hartseer saam met Ingrid se onsterflike poësie.

Hierdie unieke musiek- en toneelproduksie is ’n viering van Ingrid se hart en gees—’n vrou wie se woorde die wêreld getroos het (en steeds doen), selfs al het haar eie hart gebreek. In haar reis het sy ook haar eie donkerte in die gesig gestaar—die stryd teen depressie (nes haar ma), wat haar lewe gekompliseer het maar haar kuns verryk het.

Oorspronklike nuwe musiek omhels haar bekende gedigte uit die digbundel…


Share This Event

Die Koelkamers Teater Paternoster
A unique theatre on South Africa’s West Coast, celebrating live music, performance, art, and creativity.

📍 Paternoster Waterfront,1 Kreefte Street, Paternoster, South Africa
 📧 janmalan@janmalan.com | 082 554 0775

Experience the magic in person — and be part of something extraordinary.

Die Koelkamers Teater reserves the right to make changes to events, pricing, and information without prior notice.

© 2021 Die Koelkamers Teater. All rights reserved.

bottom of page