top of page

VERTONINGS | PERFORMANCES

JAK DE PRIESTER | 12:00 [MATINEÉ]

Sun, Jul 07

|

R207 | R345

Jak de Priester ste; ’n nuwe album getiteld Hartkamer bekend met splinternuwe liedjies. Onder sy woonhuis in Somerset-Wes het hy sy studio omskep in ’n intieme, kreatiewe ruimte waar hy sy liedjies skryf en gereeld laatnag-gigs vir ’n gehoor van 20 mense aanbied. Vandaar die titel: Hartkamer.

Tickets Are Not on Sale
See other events
JAK DE PRIESTER | 12:00 [MATINEÉ]
JAK DE PRIESTER | 12:00 [MATINEÉ]

Time & Location

Jul 07, 2024, 12:00 PM

R207 | R345

Share This Event

bottom of page