
COMING SOON
JAK DE PRIESTER
Sun, Jul 19
|R253 - R345
2001 was die jaar waarin Jak de Priester sy eerste groot treffer, “Sally Williams Nougat”, geskryf het. Dit is nou 25 jaar later – met talle liedjies, televisieprogramme en optredes later. Hierdie jaar vier hy dit met hierdie trefferbelaaide konsert en ’n boek met sy liedjies.


Time & Location
Jul 19, 2026, 12:00 PM
R253 - R345
About the Event
Jak de Priester - 25 jaar van songs
2001 was die jaar waarin Jak de Priester sy eerste groot treffer, “Sally Williams Nougat”, geskryf het. Die daaropvolgende jaar wen hy die ATKV-Crescendo-kompetisie en stel sy eerste album bekend. Dit is ook die jaar waarin hy sy eerste vertoning na die KKNK bring. Dit is nou 25 jaar later – met talle liedjies, televisieprogramme en optredes later. Liedjies soos die temalied van Binnelanders, wat hom ’n huishoudelike naam in Suid-Afrika gemaak het. Hierdie jaar vier hy dit met hierdie trefferbelaaide konsert en ’n boek met sy liedjies.
Afrikaans • Gesin • 90 min.
