top of page

COMING SOON

JAN BLOHM & GIAN GROEN

Thu, Mar 05

|

R253 - R437

Deur die oë van ‘n volk, met die klank van eerlikheid en trots, ontstaan ‘n lied wat baie meer as net ‘n deuntjie is – dit is ‘n beweging. “Vollebors”, die jongste vrystelling deur Gian Groen in samewerking met reus soos Jan Blohm, skep nie net musiek nie – dit verkondig ‘n identiteit.

Tickets Are Not on Sale
See other events
JAN BLOHM & GIAN GROEN
JAN BLOHM & GIAN GROEN

Time & Location

Mar 05, 2026, 7:00 PM

R253 - R437

About the Event


Deur die oë van ‘n volk, met die klank van eerlikheid en trots, ontstaan ‘n lied wat baie meer as net ‘n deuntjie is – dit is ‘n beweging. “Vollebors”, die jongste vrystelling deur Gian Groen in samewerking met reus soos Jan Blohm, skep nie net musiek nie – dit verkondig ‘n identiteit.

“Vollebors is maar net een van daai liedjies wat daarvoor gevra het om ’n koor aan die einde te hê,” sê Gian Groen met ’n glimlag. Dit is geen toeval dat stemme soos Jan Blohm, Dozi en ander bekende Vonk-kunstenaars hul stemme saamgevoeg het nie – hulle het letterlik by die ateljee opgedaag toe dit nodig was. Dis vriendskap, toeval en Musiek liefde wat saamvloei.

Die lied self het ’n merkwaardige agtergrond. Groen het “Vollebors” oorspronklik geskryf vir ’n konsert wat deur Kobie Koen beplan is, maar wat uiteindelik nie weens die Covid-19-pandemie kon plaasvind nie. “So…

Share This Event

Die Koelkamers Teater Paternoster
A unique theatre on South Africa’s West Coast, celebrating live music, performance, art, and creativity.

📍 Paternoster Waterfront,1 Kreefte Street, Paternoster, South Africa
 📧 janmalan@janmalan.com | 082 554 0775

Experience the magic in person — and be part of something extraordinary.

Die Koelkamers Teater reserves the right to make changes to events, pricing, and information without prior notice.

© 2021 Die Koelkamers Teater. All rights reserved.

bottom of page