top of page

COMING SOON

JANNIE DU TOIT | DE WALS VAN DE LIEFDE

Tue, Dec 16

|

R161 - R276

Veertig jaar nadat Jannie ’n eerste Nederlandstalige liedjie plaaslik gesing het, is DE WALS VAN DE LIEFDE van Toon Hermans die titellied van sy nuwe program van persoonlike gunstelinge uit die Nederlandstalige kleinkuns van die twintigste eeu.


Tickets Are Not on Sale
JANNIE DU TOIT | DE WALS VAN DE LIEFDE
JANNIE DU TOIT | DE WALS VAN DE LIEFDE

Time & Location

Dec 16, 2025, 12:00 PM

R161 - R276

About the Event

Veertig jaar nadat Jannie ’n eerste Nederlandstalige liedjie plaaslik gesing het, is DE WALS VAN DE LIEFDE van Toon Hermans die titellied van sy nuwe program van persoonlike gunstelinge uit die Nederlandstalige kleinkuns van die twintigste eeu.


Jannie het van altyd af ‘n besondere aanklank by dié musiek gehad, en dit het sy musiek en loopbaan ingrypend beïnvloed. Daar is altyd versoeke vir sy “Hollandse” liedjies: Madeleine en Marieke van Brel, dié van sy vriende Jules de Corte en Robert Long asook Van Veen en Urbanus. Musiekliefhebbers kry nou die geleentheid om al Jannie se “toppers”, soos die Nederlanders sê, in een program te hoor. Jannie word op klavier en alt-saxofoon begelei deur die uiters musikale egpaar Marcel en Deryn Dednam.

Share This Event

Where the West Coast Takes Centre Stage.

Hidden within the old crayfish fridges of Paternoster, Die Koelkamers Teater has been transformed into an intimate destination for live music, theatre, comedy and unforgettable evenings. Once built to preserve the West Coast’s fishing heritage, this unique space now brings people together through performance, storytelling and shared experiences — where every event becomes part of the West Coast story.

📍 Paternoster Waterfront,1 Kreefte Street, Paternoster, South Africa
 📧 janmalan@janmalan.com | 082 554 0775

Experience the magic in person — and be part of something extraordinary.

Die Koelkamers Teater reserves the right to make changes to events, pricing, and information without prior notice.

© 2021 Die Koelkamers Teater. All rights reserved.

bottom of page