top of page
VERTONINGS | PERFORMANCES
JO BLACK | MATINEÉ | 12:00
Sun, May 25
|MATINEÉ | R208 - R307
JO BLACK sing van skepe en hoop, en tussendeur vertel hy stories wat mens net weer herinner dat dit alles net genade is. Hy deel persoonlike insigte sowel as liedjies van sy nuwe album - liedjies wat jou voete sal laat op-en-af tik en jou hart so bietjie warmer laat klop."
Tickets Are Not on Sale
See other events

bottom of page