top of page
VERTONINGS | PERFORMANCES
JOHANNES KERKORREL TERUGBLIK met DIE WASGOEDLYN | Die Wasgoedlyn se Makietie-fees by Die Koelkamers
Sun, Nov 17
|R115 - R173
Die Koelkamers Teater is trots progressief Afrikaans, met 'n huldeblyk aan Johannes Kerkorrel deur Margerie Stofberg in ons voorportaal. Ons het die Wasgoedlyn gevra om vir ons 'n terugblik te gee op die tydlose lirieke en musiek van Johannes Kerkorrel.
Tickets Are Not on Sale
See other events

bottom of page