top of page
VERTONINGS | PERFORMANCES
JOLYN PHILLIPS | Woordswerwer, digter & sanger | Die Wasgoedlyn Makietie-fees by Die Koelkamers
Sun, Nov 17
|R115 - R173
Jolyn Phillips, 27, is gebore en getoë in Blompark, Gansbaai. Haar debuutkortverhaalbundel, Tjieng Tjang Tjerries and other stories, verskyn in 2016. Sy is tans besig met haar doktorale tesis aan die Universiteit van Weskaapland (UWK). Sy beskryf haarself as ’n woordswerwer.
Tickets Are Not on Sale
See other events

bottom of page