top of page
VERTONINGS | PERFORMANCES
JUAN BOUCHER
Thu, Sep 18
|R253 - R437
Op populêre aanvraag keer JUAN BOUCHER terug na sy gunsteling verhoog aan die Weskus, Die Koelkamers!! Met sy nuutste album “Dis presies wat liefde doen”, beloof hierdie vertoning om iets besonders te wees. Kom beleef JUAN BOUCHER in ’n intieme teater-ervaring, rou en eerlik.
Tickets Are Not on Sale
See other events

bottom of page