VERTONINGS | PERFORMANCES
STINKIE LOS UIT! - DON'T TOUCH! | SJAKA S. SEPTEMBIR
Sat, Jul 19
|R150
Na ’n kleurvolle speelvak in Kaapstad is hierdie vrolike, fisieke produksie nou by Die Koelkamers te sien. Stinkie Los Uit! is ’n energieke kinderstuk met poppe, hansworse, mimiek en klank.


Time & Location
Jul 19, 2025, 12:00 PM
R150
About the Event
Teks, spel en regie: Sjaka S. SeptembirTydsduur: 40 minuteTaal: AfrikaansOuderdomsbeperking: Kinders 3+ en volwassenes met verbeelding
Na ’n kleurvolle speelvak in Kaapstad is hierdie vrolike, fisieke produksie nou by Die Koelkamers te sien. Stinkie Los Uit! is ’n energieke kinderstuk met poppe, hansworse, mimiek en klank.
Stinkie is ’n klein hanswors wat probeer om die regte ding te doen — maar hy is nuuskierig, hy vroetel, en hy bring chaos oral waar hy gaan. Hy daag die orde van Professor Bombelbos uit en leer ons dat verbeelding en speelkrag sterker is as reëls.
LitNet noem dit “kliphard snaaks” en ’n stuk wat “vars en outentiek voel, en jonk en oud in vervoering sal hê.”
Stinkie Los Uit! is ideaal vir feeste, familiesaalteater, en vir kinders van 3 tot 93 wat hou van lag, raas en stories met hart.
Tickets
Row A (Premium)
Reserveer 'n plek in die eerste 3 rye op gemaklike stoele of dubbel banke. | Reserve a seat in the first 3 rows on comfortable chairs or double sofas.
ZAR 130.44
+ZAR 19.57 VAT
+ZAR 3.75 ticket service fee
Total
ZAR 0.00