top of page

COMING SOON
KINDERTEATER | DIE KLEIN MEERMINNETJIE | 11:00
Thu, Sep 24
|R150
‘n Betowerende avontuur vir jonk en oud. Waar die sonlig op die golwe dans en die see sy geheime fluister, wag ’n verhaal vol avontuur, humor en hart. Onder die blou waters leef ’n jong meermin met ’n droom groter as die oseaan.


Time & Location
Sep 24, 2026, 11:00 AM
R150
About the Event
DIE KLEIN MEERMINNETJIE - PERSVERKLARING
Duik die Dieptes in met “Die Klein Meerminnetjie”
-
‘n Betowerende avontuur vir jonk en oud.
Waar die sonlig op die golwe dans en die see sy geheime fluister, wag ’n verhaal vol avontuur,
humor en hart. Onder die blou waters leef ’n jong meermin met ’n droom groter as die oseaan.
Tickets
Children's Theatre
Free Seating
ZAR 130.44
+ZAR 19.57 SA VAT
+ZAR 3.75 ticket service fee
Total
ZAR 0.00
bottom of page
