top of page

VERTONINGS | PERFORMANCES

Sat, Jul 13

|

R115

KINDERTEATER | JANNEMAN IN DIE DIERERYK met Jackie & Riku Lätti

Kom klim saam met Jackie en Riku Lätti op die stoomtrein om weg gevoer te word na ‘n oerwoud waar ons diertjies en dinge ontmoet wat ons sal laat lag en sing en speel en wat nog alles verbeel. Kom ontmoet vir Janneman. Hy is die stoutste seuntjie wat nog ooit bestaan het.

KINDERTEATER | JANNEMAN IN DIE DIERERYK met Jackie & Riku Lätti
KINDERTEATER | JANNEMAN IN DIE DIERERYK met Jackie & Riku Lätti

Time & Location

Jul 13, 2024, 11:00 AM

R115

Tickets

  • Row A - G

    Free seating.

    ZAR 100.00
    Tax: +ZAR 15.00 VAT+ZAR 2.88 service fee

Total

ZAR 0.00

Share This Event

bottom of page