top of page

COMING SOON

KLIP | LOCHNER DE KOCK | RICHARD VAN DER WESTHUIZEN | ANDREW ROOS

Sun, Jun 15

|

R184 - R322

KLIP was die naam van Richard van der Westhuizen en Lochner de Kock se eerste band sowat 40 jaar gelede. Andrew Roos sluit later aan as keyboardspeler. Nou bring hulle hulle treffers soos Tussen Treine, Ballade vir ‘n Enkeling, Die Kinders van Afrika, Twee Sagte Hande, Liefliedjie en vele meer.

Tickets Are Not on Sale
See other events
KLIP | LOCHNER DE KOCK | RICHARD VAN DER WESTHUIZEN | ANDREW ROOS
KLIP | LOCHNER DE KOCK | RICHARD VAN DER WESTHUIZEN | ANDREW ROOS

Time & Location

Jun 15, 2025, 5:00 PM

R184 - R322

About the Event

*LOCHNER DE KOCK

Is vanjaar 50 jaar al akteur. Saam met Richard van der Westhuizen stel hy Tussen Treine as hul eerste CD bekend, gevolg deur 2 ander. Hy skryf ook kookboeke, en tree op as Cordon Boer in sy kook shows. Hy is al 49 jaar getroud met Christine. Sy dogter Cara gaan in November van hom ‘n oupa maak.Na 42 jaar anderkant die boereworsgordyn is hy nou terug in die Kaap.


RICHARD VAN DER WESTHUIZEN

Richard is ‘n bekende akteur, sanger en liedjieskrywer wat al langer as 40 jaar in die bedryf is. Hy skryf en sing die temalied vir die gewilde TV-reeks Ballade vir ‘n Enkeling, en volg dit op met Tussen Treine, wat hy saam met Lochner de Kock opneem. Hy is tans besig met opnames van sy 10de musiekalbum. Sy bekendste TV rolle sluit in Karel Mannheim in die Mannheim Sage, Andries Melck in Andries…


Share This Event

Die Koelkamers Teater Paternoster
A unique theatre on South Africa’s West Coast, celebrating live music, performance, art, and creativity.

📍 Paternoster Waterfront,1 Kreefte Street, Paternoster, South Africa
 📧 janmalan@janmalan.com | 082 554 0775

Experience the magic in person — and be part of something extraordinary.

Die Koelkamers Teater reserves the right to make changes to events, pricing, and information without prior notice.

© 2021 Die Koelkamers Teater. All rights reserved.

bottom of page