top of page

COMING SOON

KLITS YOU MAN SE EIERS | Timothy Kieswetter

Sun, Nov 02

|

R184 - R322

In Klits jou man se eiers gaan Timothy Kieswetter vir jou al die nodige tegnieke en insig gee hoe jy jou man suksesvol kan over-easy los met sy sunny-side up.

Tickets Are Not on Sale
See other events
KLITS YOU MAN SE EIERS | Timothy Kieswetter
KLITS YOU MAN SE EIERS | Timothy Kieswetter

Time & Location

Nov 02, 2025, 12:00 PM

R184 - R322

About the Event

Soms is jy so gefrustreerd met jou man dat jy net sy eiers wil gryp en tussen jou vingers stukkend druk.

Maar dit los amper altyd ‘n groter gemors as wat dit die moeite werd is.

Daar is ‘n fyn lyn tussen om jou man se eiers te klits of kraak. Flip of flop.

Hardgebak of liggies gestreel.

Dit staan geskrywe dat dit nie goed is vir ‘n man om alleen te wees nie, daarom het God vir hom ‘n hulpmaat gemaak. Ons almal weet die man het hulp nodig al voel jy sal eerder hom van die wal tot die sloot wil help.

Die vrou moet haar man begelei, leer en touwys maak hoe hy die man van haar drome kan wees.

Share This Event

Die Koelkamers Teater Paternoster
A unique theatre on South Africa’s West Coast, celebrating live music, performance, art, and creativity.

📍 Paternoster Waterfront,1 Kreefte Street, Paternoster, South Africa
 📧 janmalan@janmalan.com | 082 554 0775

Experience the magic in person — and be part of something extraordinary.

Die Koelkamers Teater reserves the right to make changes to events, pricing, and information without prior notice.

© 2021 Die Koelkamers Teater. All rights reserved.

bottom of page