top of page

COMING SOON

Legende KOOS KOMBUIS deel van Die Koelkamers & Die Wasgoedlyn se MAKIETIE-Fees

Fri, Nov 15

|

R115 | R288

Koos kom Terug See Toe!!! Moenie hierdie een misloop nie; benewens sy ou bekendes soos Lisa se Klavier en Johnny is nie Dood nie gaan Koos ook nuwe stories vertel en een of twee liedjies van sy nuwe album doen! 'n Glasie rooiwyn, 'n kitaar en 'n kroegstoel... wat kan lekkerder wees?

Tickets Are Not on Sale
See other events
Legende KOOS KOMBUIS  deel van Die Koelkamers & Die Wasgoedlyn se MAKIETIE-Fees
Legende KOOS KOMBUIS  deel van Die Koelkamers & Die Wasgoedlyn se MAKIETIE-Fees

Time & Location

Nov 15, 2024, 7:30 PM

R115 | R288

About the Event

*Value-Added Tax applied

Share This Event

Die Koelkamers Teater Paternoster
A unique theatre on South Africa’s West Coast, celebrating live music, performance, art, and creativity.

📍 Paternoster Waterfront,1 Kreefte Street, Paternoster, South Africa
 📧 janmalan@janmalan.com | 082 554 0775

Experience the magic in person — and be part of something extraordinary.

Die Koelkamers Teater reserves the right to make changes to events, pricing, and information without prior notice.

© 2021 Die Koelkamers Teater. All rights reserved.

bottom of page