top of page
VERTONINGS | PERFORMANCES
KOOS KOMBUIS | MATINÉE
Sun, Feb 01
|R138 - R345
Ja, die gerugte is waar! Koos kom uiteindelik weer Paternoster toe! Kom luister hoe speel Koos Kombuis al sy ou treffers en liedjies van sy nuwe digitale album, Nag van die Honde! Daar sal ook van Koos se boeke, CDs, vinyl plate en getekende lirieke te koop wees.
Tickets Are Not on Sale
See other events

bottom of page