VERTONINGS | PERFORMANCES

Sat, 09 Oct | R275.00

Lidi de Waal se Bêreboksie vol Vlerke

Lidi de Waal se plat-op-die-aarde storiestukkies oor Ouma en oom Staal se lief en leed deur die oë van ’n kind. Ouma is nie op die mond geval nie en die klein dorpie se inwoners kry gereeld ’n mondvol, of hulle daarvoor vra of nie.
Lidi de Waal se Bêreboksie vol Vlerke

Time & Location

09 Oct, 11:00
R275.00
Tickets
Price
Quantity
Total
  • Regular Ticket
    ZAR 275
    +ZAR 6.88 Service fee
    ZAR 275
    +ZAR 6.88 Service fee
    0
    ZAR 0
TotalZAR 0